image2

LIVE SOUND/LIGHTS/DJ - For Weddings, Corporate Events, Live Shows

About Us

Who are we?

image3

Audio Vibe was started by Johan Groenewald from Worcester in 1996 and has only been growing since. We have worked with artists like Elvis Blue, Emo Adams, Francois van Coke, Arno Carstens, Andriette, Adam, Kevin Leo, Anna Davel, Nianell and many more. We also go the extra mile to make wedding days feel special by providing professional Live Sound, Lights, DJ's and even live acoustic entertainment.

Happy customers

image4

"Baie dankie vir julle uitstekende diens.  Ons het die hele besigheid vreeslik geniet.  Kry net positiewe terugvoer."            -Marisca

"Al ons gaste is dit eens dat julle julleself oortref het met die musiek, klank & beligting by ons kinders se troue van Saterdag. Julle aandag aan gehalte, en die aanpas by die vloei van die verrigtinge het ‘n enorme bydrae gelewer tot die sukses van die onthaal. Dit het ons kinders en al die gaste baie spesiaal laat voel! Baie dankie vir al julle moeite. Ons waardeer dit opreg."

-Drikus & Lisa


"What a performance Johan!!! Baie dankie vir julle ongelooflike bydra tot my 40th, dit was great👏🏻👏🏻👏🏻! Ek is jou ewig dankbaar. Baie profesioneel en my hoogste verwagtinge oorskry. Jy en Eben het verseker die aand onvergeetlik gemaak."

-Hendrik en Wena


Ons wil jul graag bedank vir jul ongelooflike diens. Jul klank en beligting in uitmuntend. Dit was ‘n voorreg om saam met jul te kon werk. Dankie vir jul moeite en die honderde oproepe en versoeke, wat jul met graagte hanteer het. 

Ons beveel jul beslis aan vir ander skole.

-Clarissa

We promise you

image5

A punctual and professional service!

 Please drop us an e-mail and we will send you a quote within 24 hours.

image6
image7
image8
image9
image10
image11